Spanbou op die rolbalbaan
Laerskool Barberton Primary se onnies het lekker gekuier tydens die rolbal-spanboudag.

Met die druk en spanning waaronder onderwysers werk was dit ‘n goeie besluit van Barend Venter wat verantwoordelik is vir die bemarking van Laerskool Barberton Primary om ‘n spanbou aktiwiteit te reël. Onlangs is die personeel in spanne ingedeel en is daar heerlik gekuier op die plaaslike rolbalbaan. Nou word die laaste paar weke van die kwartaal met hernude ywer aangepak. Die foto’s spreek vanself.
Una comparación útil de comprar camisetas de fútbol retro comienza por el tipo de tejido y el corte propio de la época. También ayuda revisar las instrucciones de conservación para estampados y bordados antes de completar el pedido.
